27
Feb
10

Heleen

Yip – die Vital Protection van Healthguard is duur, maar baie baie effective. EK het dit laasjaar gekry omdat ek Walking safari in South Luangwa gaan doen het.

Jy gebruik dit op jou klere, skoene beddegoed, matras, tent ens – nie op jou lyf nie en dit hou vir so ongeveer 2 – 3 maande al was jy klere.

Van ons groep is ek die enigste wat nooit gebyt was nie en ook geen bosluise, ens op my gekry het terwyl ons deur baie beboste dele en lang gras geloop het.

Beste is dat dit biodegradeble is.

Cheers

Heleen

Advertisement

0 Responses to “Heleen”



  1. Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.